Feroz Khan, gewese adjunkhoof van misdaadintelligensie, sal vandag voor die Madlanga-kommissie getuig, maar die publiek sal nie sy getuienis kan sien of aanhoor nie, aangesien die verrigtinge agter geslote deure sal plaasvind en slegs die kommissarisse, getuienisaanvoerders en Khan se regspan dit sal mag bywoon

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos