Die polisie ondersoek ’n saak van moord en poging tot moord ná ’n skietvoorval gisteraand op die R21 in die rigting van die O.R. Tambo-lughawe waarin 1 persoon dood en een persoon beseer is, nadat ’n motoris na bewering langs die snelweg met karprobleme gestop het en ’n vriend om hulp ontbied het

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos