‘Rentekoers kan weer styg’

Lesetja Kganyago, hoof van die Reserwebank, op 'n mediabyeenkoms vroeër vanjaar.
Lesetja Kganyago, hoof van die Reserwebank, op ’n mediabyeenkoms vroeër vanjaar. Foto: Jana Marx.

Die risiko van nóg ’n rentekoersverhoging vanjaar bly hoog, sê ekonome, nadat die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee (MPC) verelde Woensdag die repokoers met 25 basispunte verhoog het.

Hoewel sommige ekonome meen die jongste verhoging behoort genoeg te wees om rentekoerse vir die res van die jaar onveranderd te laat, waarsku ander dat nóg ’n verhoging in November moontlik is indien oliepryse hoog bly, die rand verswak en inflasieverwagtinge weer begin styg.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos