Pietman Geldenhuys het min bekendstelling nodig. Met sy unieke humor, treffende stories en kenmerkende Skotse persona het hy oor die jare ’n geliefde figuur onder Afrikaanse gehore geword.
Hy gesels met Die Papier vanuit ’n opname vir ’n Landbouweeklik-opname waar hy steeds besig is om gehore oor die land heen te vermaak.
- Lees die volledige onderhoud in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op novanews.co.za/diepapier of by Magzter.
