Tenderproses kan dan nóg meer uitskakel

Sake.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Die tesourie se konsep­regulasies vir openbare verkryging sal verkrygingsprosesse duurder en stadiger maak en die risiko vir korrupsie verhoog, waarsku die Centre for Development and Enterprise (CDE). Sakeliga reken dit is ongrondwetlik.

Dié twee groepe het kommentaar ingedien op die konsepregulasies, waarvan die openbare konsultasieproses vandeesweek gesluit het.

Die regulasies vorm deel van die regering se poging om openbare verkryging te gebruik om transformasie te bevorder. Volgens die CDE is die waarde van die sake tussen die staat en die private sektor meer as R500 miljard per jaar.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos