Arbeidsmark krimp, selfs vir diegene met ’n graad

Statistiek.
Foto ter illustrasie: Adobe Stock.

Terwyl meer Suid-Afri­kaners as tevore universiteitskwali­fikasies verwerf, dui die jongste data daar­op dat ’n graad alleen lankal nie meer ’n waarborg vir werk is nie.

Suid-Afrika se werkloosheid­syfer het in die eerste kwartaal van die jaar tot 32,7% gestyg, terwyl die ekonomie sowat 345 000 werkgeleenthede in net drie maande verloor het.

Volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) staan die getal werklose Suid-Afrikaners nou op ongeveer 8,1 miljoen.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos