Community
-
Three shooting incidents in three days shocks Kuils River community
Kuils River had three shooting incidents in three days – resulting in two fatalities and several injuries.
-
Van koshuiskamer tot oud-Rembrandt pakhuis: Die suksesverhaal van ButtaNutt
Wat begin het as ’n gesmous met neute vanuit sy koshuiskamer, het die afgelope 12 jaar gegroei tot ’n uitgebreide reeks neutbotters en -melke onder die handelsmerk ButtaNutt. Antoine van Heerden, […]
-
Skade, skok groot toe motor laatnag diep gat vir herstelwerk in straat tref
‘n Motor is feitlik afgeskryf nadat dit laatnag ‘n diep gat in een van Kimberley se hoofstrate getref het. Werkers was in dié gat besig om ‘n waterpyp te herstel.
-
Hulde gebring aan dokter van Durbanville vir sy integriteit en deernis
Die geliefde mediese dokter van Durbanville, dr. Jacques Malan, wat Sondagoggend in ‘n motorfietsongeluk op die Helshoogtepad (R310) gesterf het, word wyd geloof vir sy integriteit en deernis met sy pasiënte.
-
Sewe Passe-pad sal nog toe bly tot laat in 2026 na 2021 se vloedskade
Die historiese Sewe Passe-pad, wat sedert November 2021 gesluit is ná verwoestende vloedskade, sal na verwagting eers in die laaste kwartaal van 2026 heropen word.
-
Powerful cold front to bring snow and freezing conditions for rest of the week
A significant cold front is set to sweep across the country this week, bringing snow to multiple high-lying areas and plunging Pretoria into freezing conditions with an extended dry spell. […]
-
Kimberley wyk 1: PA beleef nederlaag teen ANC in soveelste tussenverkiesing
Die ANC het in verlede week se soveelste tussenverkiesing in wyk 1 in Kimberley, die PA uit die kussings gelig.










