Community
-
Man, vrou en maatskappy aangekla van geldwassery en diefstal
‘n Man en vrou van Kakamas is van diefstal en geldwassery aangekla, terwyl ‘n ma van Upington aan bedrog en geldwassery skuldig bevind is.
-
Minister waarsku oor skrale kans op oorlewing ná mynramp in Kimberley
Die minister van minerale hulpbronne het tydens sy terreinbesoek aan die Ekapa Minerals-myn in Kimberley waar vyf mynwerkers sedert Dinsdag vermis word, ’n somber boodskap gelewer dat die kanse groot is dat hulle beswyk het.
-
Third person in five days gunned down in Fisantekraal
The Fisantekraal community is reeling in shock after yet another man was fatally shot this morning in the area — the third since Sunday (15 February).
-
Eerste insekspesie vernoem na Richtersveld Nasionale Park, SANParke
Die eerste insekspesie sover bekend is formeel na die Richtersveld Nasionale Park en die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) vernoem.
-
Urgent reform called for after R26,7 million indigent subsidy scandal
The Moqhaka Municipality faces a severe crisis due to mismanagement of indigent subsidies, with R26.7 million overstated and improper allocations benefiting ineligible recipients, including deceased individuals and government employees. Cllr. Mpele calls for urgent reforms, including a revamped register and…
-
Community WhatsApp groups, community safety or misinformation?
Community WhatsApp groups for safety are becoming sources of misinformation and fear without proper moderation, warns CMS.
-
Uitdagende soektog duur voort na vermiste vyf myners by Kimberley myn
Terwyl die grootskaalse soek-en-reddingspoging na vyf vermiste kontrakteurs by Ekapa Minerals se Du Toitspan-myn by Joint Shaft met behulp van Mines Rescue Services (MRS) voortduur, staar uitdagings die reddingswerkers in die gesig.
-
Vyf vermis ná modderstorting by Kimberley-myn
’n Grootskaalse soek-en-reddingspoging is tans aan die gang by die Du Toitspan-myn van Ekapa Minerals in Kimberley nadat ’n ernstige modderstorting en gepaardgaande vloed vyf werknemers ondergronds vasgekeer het.










