Brekende Nuus
-
Kieshof sê nee vir ANC wat OVK wou dwing om laat nominasies te aanvaar
Die Kieshof in Bloemfontein het vandag die ANC se aansoek verwerp om laat nominasies vir kandidate vir die 4 November-verkiesing te aanvaar.
-
Tragiese einde vir egpaar wat van miljoene se bedrog aangekla is
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer in die hof verskyn.


