Medicolegal claims against the Free State Department of Health has increased by R2 billion in the last year.
Project to raise funds to support communities across the Free State launched.
Mangaung Metro called on to implement stringent measures to ensure safety in Bloemfontein CBD.
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer het vandag via Bloemfontein getoer en kom Vrydag 2 Mei in die Paarl aan waar die taal se 100ste verjaardag as amptelike taal volgende week op…
Die VF Plus het ‘n griefskrif teen die Mangaung-metro se voorgestelde watertariefverhoging van 11% oorhandig, wat as onaanvaarbaar beskou word. Braam Vorster vra dat die verhoging geskrap word en beklemtoon…
‘n Tweede vloed in een maand langs die Vaal- en Oranjerivier veroorsaak erge skade aan strukture, en die departement van water en sanitasie is onder skoot.
Gert Bruhns, ‘n 85-jarige man van Bainsvlei, is gister in die hofselle dood. Hy sou om borgtog aansoek doen nadat hy glo sy seun, Erich op 19 April geskiet het.
Free State High Court orders probing into trouble-ridden Mafube Local Municipality as problems worsen.
Five bodies found in Hennops River near Centurion in search for missing police officers.
Mangaung Metro’s team is inspecting building regulations in Bloemfontein’s CBD, with fines for violators. DA councillors support this effort but demand stronger action against illegal student housing. A petition with…