Topic Menu:
My eerste skooljare het hand aan hand geloop met Ma se voorlesings uit Alba Bouwer se “Stories van Rivierplaas”.
|
KI, effektiwiteit en kitsaflewering maak ons lewe makliker, eenvoudiger en vinniger, maar ook baie meer eensaam.
As kind het ek onomwonde geglo dat, as my honde nie eendag vir my in die hemel wag nie, dit glad nie ‘n lekker plek gaan wees nie. Punt.
Link Copy link