Bethlehem is die Vrystaat se finalis in Kwêla op kykNET se Dorp van die jaar-kompetisie. Mense kan ‘n SMS met “Bethlehem” na 33157 stuur teen R1,50 per SMS.
Op 1 November vind die Bloemhof Makietie plaas ná die dorp as Kwêla Dorp van die Jaar vir 2025 gekroon is. ‘n Opwindende feesprogram wag vir besoekers.