Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Politiek
-
VF Plus-leier moedig mense in Bloem aan om te stem vir goeie waardes
Dr. Corné Mulder, leier van die VF Plus, het op ‘n sake-ontbyt in Bloemfontein gesels oor dié party se oplossings vir die Mangaung-metro 33 dae voor die plaaslike verkiesing op 4 November.
-
Mangaung: Inwoners ly onder duur eiendomsverhogings
Inwoners van die Mangaung-metro betaal nou duur eiendomsbelasting nadat die waardasies vanjaar verhoog is.
-
Kieshof sê nee vir ANC wat OVK wou dwing om laat nominasies te aanvaar
Die Kieshof in Bloemfontein het vandag die ANC se aansoek verwerp om laat nominasies vir kandidate vir die 4 November-verkiesing te aanvaar.




