Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Rowers slaan toe op transito-voertuig op N8 by Bloemfontein
Die Valke ondersoek ‘n transito-rooftog wat Dinsdag 2 September op die N8 tussen Botchabelo en Bloemfontein plaasgevind het.
-
Twee verdagtes in hof ná moord op voormalige Centlec-hoof
Twee verdagtes het Maandag 1 September in die Vrystaatse hooggeregshof verskyn op klagte van moord in verband met die dood van die oud-hoof van Centlec.
-
Oom Boet bak op 96 nog vlytig sy blokkies waaraan Bloemfontein al 27 j. smul
Een van die Bloemfonteinse tuisnywerheid Crazy Daisy se gereelde verskaffers is oom Boet du Plessis wat op 96 jaar steeds getrou sy gewilde vrugteblokkies lewer.
-
Kroonstad-gemeenskap in rou ná tragiese ongeluk by laerskool
Die Kroonstad-gemeenskap is in diepe rou gedompel ná ‘n noodlottige ongeluk waarin ‘n graad 4-leerling van Kroon Primary School Vrydagmiddag gesterf het. Die tragiese voorval het op Vrydag, 29 Augustus…
-
Welkom skoonheid as Sarie Nuwe Gesig 2025 gekroon
Lee-Shay is baie lief vir die modebedryf en wil graag deel wees van ‘n platform wat gereeld nuwe neigings en kreatiwiteit uitlig. Dit voel vir haar asof die kamera die…
-
Mangaung-metro wil R 7,4 miljoen se bates afskryf
Dit is onaanvaarbaar dat bates van R7.2 miljoen kan ‘verdwyn’ sonder verantwoording, sê raadslid op Mangaung-metro se raadsvergadering.
-
Norme met nuwe moed in verhoogstuk uitgedaag
Niemand is eintlik doodnormaal nie, wys nuwe eenmanvertoning deur Nico Taljaard op verhoog in Bloemfontein.
-
Uitblinkers dink vinnig op hul voete
Drie flinkpraters van die Hoërskool Sentraal was die wenspan in die streeksfinaal van die Dink-of-Sink-kompetisie in Bloemfontein.
-
Oranje-koor verwelkom lente met nuwe video
Die Laer Meisieskool Oranje se senior koor verskyn op 1 September in ‘n splinternuwe musiekvideo.











