Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lewensverwagting in VS korter
Die Vrystaat het die laagste lewensverwagting van enige provinsie in Suid-Afrika. Dit veroorsaak dat die bevolking van die Vrystaat afneem. Suid-Afrika se middeljaar-bevolking word volgens die jongste syfers op 63,1 […]
-
Mannekoor vier 25 j. met fees van stemme
Die Bloemfonteinse mannekoor vier sy 25ste bestaansjaar met ‘n manne-koorfees op Saterdag 9 Augustus. Mario Lategan en dr. Wilhelm Lichtenberg is die gaskunstenaars op die geleentheid, met talle kore wat […]
-
Syferkoppe reis na Hongkong
‘n Span van vier leerlinge uit die Vrystaat en Noord-Kaap het van 14 tot 19 Julie aan die Primary Maths World Competition (PMWC) in Hongkong deelgeneem en met ‘n trofee […]
-
Cogta tik Vrystaate munisipaliteite oor die vingers
Nóg die Vrystaatse premier, Maqueen Letshoa-Mathae, nóg die LUR vir samewerkende regering, Saki Mokoena, kon ‘n geloofwaardige herstelplan bied om die vervalle munisipaliteite in die Vrystaat te red. Só het […]
-
Jong koorstemme gaan bekoor op musiekfees
Hoërskoolkore van oor Bloemfontein heen neem op Dinsdag 12 Augustus deel aan ‘n musiekvertoning wat eer bring aan die prag van koormusiek. Die Universiteit van die Vrystaat (UV) bied die […]
-
Oranje-swemmers durf koue aan vir meisies van jeugsorgsentrums
BLOEMFONTEIN. Die yskoue swembadwater van die Hoër Meisieskool Oranje het Woensdag behoorlik gespat toe leerlinge hul swemklere aangetrek en 25 lengtes ten bate van meisies van Bloemfonteinse jeugsorgsentrums geswem het. […]
-
Breaking down South Africa’s housing affordability crisis
The overwhelming majority of South African households are currently priced out of the South African property market, and this trend is worsening. In its June 2025 Property Newsletter, automotive and […]
-
Hospital shares lasting memories with children
A Bloemfontein private hospital created meaningful experiences for children











