Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kovsies kraai weer koning
DIE Kovsies spog met ’n seldsame eerste deur gelyktydig die nasionale studentekampioen in die 15- én 7-man weergawe van rugby te wees. Dít kom nadat die Universiteit van die Vrystaat (UV) se sewesspan Tukkies in Maandag se eindstryd van die…
-
Tralies onder bestes
DIE Hoërskool Sentraal kan homself vir die volgende drie maande as die naasbeste skolenetbalspan in die land reken. Dit nadat hy Maandag as die naaswenner in die Wildeklawer-toernooi geëindig het. Al die land se beste netbalspanne was in Kimberley in…
-
Hokkiekroon nou in visier
DIE Kovsies is reeds die nasionale tersiêre kampioene in rugby, netbal en tennis, nou is die hoop op die vrouehokkiespan gevestig om dit ’n vierde sportsoort te maak. Daar word realisties gehoop die vrouehokkiespan kan ’n besonderse tyd vir die…



