Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nuwe riglyne vir vlak
Suid-Afrika skuif van die huidige vlak?3 van die inperking af na vlak?1, het pres. Cyril Ramaphosa Sondagaand (28/02) aangekondig.
-
Covid-19 patient home after 234 days in hospital
It was no small feat when Covid-19 patient Joseph Mbebe (57) from Langenhovenpark left the Life Rosepark Hospital after 234 days in hospital.
-
Skole in Bloem blink uit
Verskeie skole in Bloemfontein het in ’n uitdagende jaar uitstekende uitslae in die 2020-eindeksamen behaal. Nie net het die Hoër Meisieskool Oranje ’n 100%-slaagsyfer nie, maar hy spog ook met 12 leerlinge in die top-50 in die Vrystaat.
-
Delien slaan kishou in eksamen
’n Suid-Afrikaanse junior tenniskampioen het twee kishoue in een stel gemoker toe sy haar matriekeindeksamen ses stroop baasgeraak het. Delien Kleinhans, ’n tennisster uit die Vrystaat, het in haar eindeksamen vir ses van haar sewe vakke onderskeidings behaal.
-
Skrywers kan leer oor draaiboeke
Opleiding in die skryf van ’n draaiboek vir rolprente, televisie of ander platforms is dalk net wat jy nodig het om jou kreatiwiteit aan die gang te kry. Dié kursus is ’n eerste deur die Skrywersgilde van Suid-Afrika en word…
-
Vinnige aksie red winkel
Blitsvinnige optrede deur AfriForum se Wilgehof-tak en veiligheidspersoneel het gekeer dat groot skade aangerig word by die Gardeniapark-winkelsentrum.
-
Duikweg weer gesluit
Fortstraat by die duikweg in die middestad van Bloemfontein is weer gesluit ná hewige reën.
-
Vloed-waarskuwing uitgereik
Die Mangaung-metro waarsku inwoners dat daar moontlik in die volgende dae vloede in die stad kan voorkom.
-
Premier met Covid-19 gediagnoseer
Drie hooggeplaastes van die Vrystaat se regering, onder andere die Vrystaatse Premier, Sisi Ntombela, is met Covid-19 gediagnoseer.
-
Waterdispuut tot op spits gedryf
In ’n vergadering wat laat Woensdag(02/09) tussen die Mangaung-metro en Bloemwater gehou is, is ooreengekom dat seker aspekte in plek moet kom, maar dat die water Woensdagaand nog oopgedraai sal word.


