Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Geen vervolging ná skietvoorval
’n Plaasvoorman van Kestell, Frikkie van Huyssteen (30), sal voorlopig nie meer aangekla word nadat hy ’n aanvaller uit noodweer geskiet het nie.
-
WildsKOS Gourmetfees om die draai
Dit is amper tyd vir De Oude Kraal se WildsKOS Gourmetfees. Die eerste geleentheid is Saterdag 12 Junie. Marie Lombard en haar span het weer vandeesweek ’n unieke resep beskikbaar gestel. Dié keer vir die meer waaghalsige kokke.
-
VL wil help met openbare deelname
Die e-pos-adres waarheen mense beswaar kan indien teen die voorgestelde wysigingswetsontwerp oor vuurwapenbeheer, werk nie aldag soos dit moet nie.
-
Eend en tamatie verrassende pasmaats
Die De Oude Kraal-landgoed se WildsKOS-Gourmetfees word op 12 Junie en 3 Julie op dié plaas buite Bloemfontein aangebied. Hier is een van die heerlike resepte van De Oude Kraal se Marie Lombard en haar span:
-
Geroosterde blesbokblad
Marie Lombard en haar dogter Marie-Louise Nel van De Oude Kraal-landgoed net buite Bloemfontein, gaan in die volgende paar weke tot en met die twee WildsKOS-Gourmetfeeste op 12 Junie en 3 Julie vir Bloemnuus se webblad gereeld een van hul…
-
Huiswerker dalk die deurslag
Die laaste stukke van die legkaart van die raaiselagtige moord op Barry Baars (55), die “uiters veiligheidsbewuste” boer van Ficksburg, val nou inmekaar in die jongste klagstaat waarin die staat sê R3,5 miljoen in kontant is die nag van sy…
-
Liefde uit ’n ander eeu blom steeds
In 1945 het hulle as jong mense mekaar op ’n tiekieaand in Viljoenskroon se stadsaal ontmoet. Vanjaar vier Kosie Reynders (99) en sy trouvrou van destyds, Sussie Steenkamp (98), hul 72ste huweliksherdenking.
-
Eunice-leerling sterf ná stryd met siekte
Ondanks sewe spesialiste wat die naweek onverpoos probeer het om die lewe te red van Gemma Deutschmann (13), ’n gr.?8-leerling van die Eunice High School for Girls in Bloemfontein, is sy Sondag weens diabeteskomplikasies dood.
-
Caroline Grace se pienkvoet kom vroeg
Die sanger Caroline Grace en haar rugbyspeler-man, Heinrich, se dogtertjie is Sondag (28/02) gebore.
-
Bobbejaar se kuier in Bloem kortgeknip
Die Bobbejaan wat amok gesaai het in Bloemfontein, het Maandag (01/03) sy rieme styfgeloop waar hy onder ‘n motor geskuil het.





