Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Soutigheid in ’n japtrap reg
Niel Brits besluit is die bedryfsbestuurder vir voedsel en drank aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Hotelskool in Bloemfontein. Hy reken sy resep vir murgpampoentjie-en-kaas-muffins – wat hy vandag met ons deel – is maklik genoeg vir enigeen…
-
Care should be accessible
Wear a hat to spark change. When World Hospice and Palliative Care Day is observed on Friday (08/10), people from all over the world will don a hat in support of this important service.
-
Dagboek in jou streek
Hier is van die opwindende gebeure die volgende paar dae in Bloemnuus se lesersgebied.
-
Mangaung se metropolisie toe nie bekend gestel
Die beplande bekendstelling van die Mangaung-metropolisiediens wat vir Donderdag (30/09) beplan was, is op die nippertjie gekanselleer oor dreigemente van gemeenskapsgroepe wat Bloemfontein tot stilstand wou ruk.
-
Veiligheid ’n voorwaarde vir goeie viertrek-avontuur
Die skoolvakansie bied aan viertrek-entoesiaste die geleentheid om wildernisroetes aan te durf en hul vernuf te toets. Moenie onbekende roetes alleen aanpak nie – doen dit met twee of meer voertuie sodat bestuurders mekaar kan help indien nodig. Verantwoordelike viertrekbestuur…
-
Smul saam met Jan Braai se biltong-braaibroodjies
Jan Braai het hierdie resep spesiaal vir Bloemnuus se eerste nuusbrief gestuur. Hy sê die beste biltong kom uit Bloemfontein – vandaar sy keuse vir dié resep.
-
Vrywilligers se bydrae kosbaar
Vrywilligers van Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) se Bloemfontein-tak is op 10 Augustus op ’n klein geselligheid bedank vir die bydrae wat hulle tot dié organisasie lewer.
-
Verpleegpersoneel bedank
Augustus is tradisioneel omgee-maand by Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA), en vanjaar het die hoofkantoor besluit om uit te reik en met ’n klein gebaar dankie te sê aan verpleegpersoneel by die Mediclinic Bloemfontein.
-
Bfn-atlete gereed vir Paralimpiese Spele
Bloemfonteinse blinde atleet Louzanne Coetzee en haar twee gidse is onder die 34 Suid-Afrikaanse atlete en sportlui met gestremdhede wat van Dinsdag (24/08) tot Sondag 5 September op die Paralimpiese Spele gaan meeding.
-
Kragskok bedreig huishoudings
Die verhoogde elektrisiteitstariewe wat vandag (01/07) in die Mangaung-metro (Bloemfontein, Dewetsdorp, Wepener, Vanstadensrus, Thaba Nchu en Botshabelo) in werking tree, gaan kos uit mense se monde wegvat.

