Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Secure a seat at Sport Stars dinner
The top sportsmen and women in the province will soon be honoured for their achievements at the Free State Sport Stars dinner and you can be part of the grand event.
-
Buurtwagte opgeskerp
AfriForum-gemeenskapsveiligheid het van 16 tot 18 September opleiding aan buurtwaglede gebied, wat verskillende kursusse vir buurtwagleiers, inligtingspanleiers, operasiespanleiers en steunspanleiers ingesluit het. Hierdie vier rolle vorm die kern v
-
Roosknoppies se inskrywings ingewag
Fraaie meisies kan weer ingeskryf word vir die Loch Logan-waterfront en Bloemnuus se jaarlikse Roosknoppie-kompetisie.
-
Uitblinkers vereer
Die Hoërskool Jim Fouché het Dinsdag (27/09) sy uitblinkers vir die jaar bekend gemaak.
-
Konsertreeks gehou ten bate van musiekbeurs
Talle musiekstudente het al voordeel getrek uit die beursgeld wat Rhapsody in Bloem met konserte in die Naval Hill-planetarium aangebied het.
-
Almal destyds verbonde aan BOK genooi
Talle oudstudente en dosente van die destydse Bloemfonteinse Onderwyskollege (BOK) trek die naweek in die stad saam vir ’n groot reünie.
-
Kroonstad hou driedubbele fees
’n Fees wat beloof om in alle opsigte onvergeetlik te wees is in die vooruitsig vir besoekers aan Kroonstad vir die KIA Makietie en die eerste Ignite and Revive-fees en Trio se ope dag.
-
Lasers verskaf hope ekstase
Die Vrystaters wat deel gevorm het van die Suid-Afrikaanse laserwedloop-span wat aan die wêreldkampioenskap in Portugal deelgeneem het, het sommer heelwat medaljes ingeoes.
-
Praised for efforts
Bloem News editor Lientjie Mentz was on Friday (23/09) recognised as the best journalist of the year at the 2022 Sport Awards function in Bloemfontein.
-










