Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Department confident Macufe Festival will go on as planned
The Free State Department of Sport, Arts, Culture and Recreation announced it has opposed the urgent High Court interdict by DS Consortium.
-
Six would-be robbers remain behind bars
Six would-be robbers who attempted a cash-in-transit heist at a post office in Paul Roux, remain behind bars after failed bail applications.
-
Oopverhoog terug
Ná die sukses van die Bloemnuus-oopverhoog waar plaaslike kunstenaars tydens die Vrystaat Kunstefees se minimark in Julie kon optree, is daar weer ’n geleentheid hiervoor op die Vrystaat Kunstefees van 4 tot 8 Oktober.
-
Franse Mark vier die mooiste maand met verskeie lekkertes
Heerlike eetgoed, unieke geskenke en ’n verskeidenheid ander lekkertes is weer beskikbaar op die Franse Mark by Villa Avianto wat Saterdag (01/10) aangebied word.
-
Feesgangers kan weer wyn proe
Bloemnuus vat weer hande met die wynverskaffer Vin Do op die Vrystaat Kunstefees wat van 4 tot 8 Oktober op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat aangebied word.
-
Vroeë Kers-gees: Twee sal wen
Die Drakensbergse Seunskoor saam met gewilde sanger Ruan Josh is op 4 November die gaskunstenaars op die jaarlikse Carols with the Stars.
-
Historiese huis suksesvol van Harrismith na Bfn geskuif
Die historiese huis van Harrismith wat dateer uit die Anglo-Boereoorlog (ABO) en na Bloemfontein verskuif is, is Vrydag (23/09) tydens ’n teepartygeselligheid by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke amptelik geopen.
-
Taekwondo-kampioenskap in Bfn aangebied
Bloemfonteiner Rohan Verwey is een van twee Suid-Afrikaanse meester-benoemdes om op die Songahm Taekwondo-werksessie in Oktober as meester in dié sportsoort te kwalifiseer.
-
-










