Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Taking in the sights
Some beautiful veteran motors were on display at the Cars@The Market event at the Langenhoven Market on Saturday. Food was collected for Bloem Shelter, with donations handed over to representatives at the market.
-
’n Ma-hart bly vol trots klop, selfs talle somers ná die dood
My klaskamer was ’n vaal asbesgebou ver agter op die kampus geleë. Die winter van 2000 was besonder koud. Soggens het hulle styf bymekaar gestaan en wag, die verbleikte sonstreep toegetrap op die stoep af teen die muur.
-
Vier saam Erfenisdag
Die DA se wykskomitee in Universitas het Maandag die 40 inwoners van die Yade-huis in Sergeantstraat elk op ’n Erfenisdag-worsbroodjie trakteer
-
Joining in on the fun
Students of the University of the Free State’s (UFS) Department of South African Sign Language and Deaf Studies entertained learners of the Bartimea Special School in Thaba Nchu on 8 September.
-
Vier fees ten bate van buurt
Die woonbuurtvereniging Trots Pellissier het Maandag sy jaarlikse fees gehou. Die geleentheid is vanjaar in ’n parkie in Pellissierrylaan aangebied, met heelwat kos- en kunsstalletjies, asook musiek deur plaaslike kunstenaars.
-
VVA pak steeds uitdagings met ywer aan
Die vrywilligers van Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) lyk anders as dié van vroeër jare.
-
VS-atlete pak uitdaging
Vier landloopatlete wat deur Bloemfonteiner JP Botha afgerig word, het goed gevaar op die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskapsbyeenkoms wat op 16 September in Gqeberha plaasgevind het.
-
Ryke lewenstake erken
Drie Bloemfonteiners is op Donderdag 21 September vereer vir elkeen se eie besondere bydrae tot die bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur.
-
Aand laat geleenthede vir skool helder skyn
Met die inkomste van die 20ste Aand van die sterre wil die Martie du Plessis-skool vanjaar nog sonpanele koop om onderwys hier beter te maak.
-
Wêreld se bestes gelys
Die Universiteit van Kaapstad (UK) is volgens die nuutste ranglys van die World University Rankings vir 2024, saamgestel deur Times Higher Education, 167ste onder 1 904 universiteite.








