Die DA se wykskomitee in Universitas het Maandag die 40 inwoners van die Yade-hui­s in Sergeantstraat elk op ’n Erfenisdag-worsbroodjie trakteer. Van links is Hennie van Niekerk (wyksraadslid), Sylvia Burger (wykskomiteelid), Julia Watson (inowner van Yade) en Daphne Alison (vrywilliger).Foto: Lientjie Mentz

Vier saam Erfenisdag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article