Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lang wag verby vir wenner
Wie laaste kom, sal eerste wees. Dit was beslis die geval vir Elize Rokebrand van Klerksdorp wat op Donderdag 5 Desember die laaste een was wat die oopsluitknoppie op die sleutel van ’n splinternuwe Renault Kwid Life gedruk het.
-
Min ruskans vir skitterende spelers
Ná haar deelname aan die Olimpiese Spele het Bloemfontein se Nita Scholtz-Albertse eers ’n maand gerus voordat sy weer begin oefen het om haar doelwitte te bereik.
-
Clean, green the goal
A special removal team of the Mangaung Metro is tackling illegal dumping, while in the process also cleaning street corners and open spaces in the city.
-
Nog skenkings word benodig
Soos elke jaar gaan vrywilligers by Torings van Hoop in Bloemfontein se middestad behoeftiges op Kersdag met ’n lekker ete en geskenkpakkies bederf.
-
All asked to help combat crime
The festive season is usually accompanied by a significant rise in criminal activities, including a surge in hijackings, home invasions, ATM fraud, mall robberies, and cellular base station vandalism and battery theft. Vodacom Central Region is inten
-
Een vrou se roeping maak talle hande sterk
Dit vat ’n spesiale mens om ’n hart te hê om werklik om te gee vir kinders wat op straat leef.
-
-
Art tells women’s story
A thought-provoking exhibition that places the focus on gender-based violence in times of war is now on display in the War Museum in Bloemfontein.
-
Koepons vervangbaar
Inwoners met voorafbetaaldewatermeters wat in November deel was van die TID-opgraderingsproses, moet toesien dat hulle die water wat hulle in November gekoop het, betyds oplaai.
-
Chug away on the railway
This weekend will see model steam locomotives of all shapes and scales at Modenso Park in Rhyn Avenue, Bayswater.







