Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Finansiering vir gevorderde studie oor en Afrikaansverwante onderwerpe beskikbaar
Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting (ES) nooi navorsers om vir finansiering vir gevorderde studie aansoek te doen. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Maart.
-
Bly malaria-vry dié vakansie
Jaarliks, in Januarie en laat-April ná afloop van die Desember- en Aprilvakansie, vind ’n verhoogde aanmelding van malaria-gevalle in Suid-Afrika plaas.
-
Performance makes proud
Bloemfontein Life Saver Len-Douglas Mc Kay won a bronze medal in the 200 m Super Lifesaver event at the Orange Cup on 7 and 8 December in Rotterdam, Netherlands.
-
Performance makes proud
Bloemfontein Life Saver Len-Douglas Mc Kay won a bronze medal in the 200 m Super Lifesaver event at the Orange Cup on 7 and 8 December in Rotterdam, Netherlands.
-
Koester-tyd breek aan
BloemNuus wens al sy getroue lesers en adverteerders ’n rustige en geseënde Kerstyd toe.
-
Swemmers ryg medaljes in
Talle swemmers het uitgeblink op vanjaar se Vrystaat-kampioenskapsbyeenkoms wat van 4 tot 7 Desember by die Stadion-swembad in Bloemfontein aangebied is.
-
Lewer ruim skenking op met deelname
Die BON Hotel Bloemfontein het onlangs sy jaarlikse gholfdag ten bate van liefdadigheid aangebied.
-
Behoeftige kinders in die Vrystaat kry só ’n hupstoot vir graad 1
Vrywilligers en personeel van Solidariteit Helpende Hand het op 7 Desember by die Laerskool Dr. C.F. Visser 221 tassies gepak.
-
Sportklub kry ’n nuwe baadjie
’n Groep ondernemings en gemeenskapslede het hande gevat om die munisipale Fichardtpark-sportklub te vernuwe en mooi te maak vir almal wat daar kom.
-
Bloemfonteiners beleef ernstige watertekorte, DA eis nasionale ondersoek
Die Mangaung-metro betree soos talle ander dorpe oor Suid-Afrika heen nog ’n week met ’n ernstige watertekort.











