Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Twee Bloemfontein-skole tops op Wildeklawer-skolebyeenkoms
Grey-kollege het die rugbytoernooi by die Wildeklawer-skolebyeenkoms gewen, terwyl Hoërskool Sentraal se hokkiespan ook sukses behaal het, insluitend ‘n oorwinning in die eindstryd.
-
Skoolwette nou in elkeen se sak
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) bied ‘n nuwe publikasie aan wat skoolwette en regulasies in Afrikaans vereenvoudig. Dit is Fedsas se geskenk ter viering van Afrikaans se eeufees.
-
Slipper Day is here
Reach for a Dream celebrates its 14th Slipper Day on May 30, focusing on the importance of dreams for children with life-threatening illnesses. For R20, participants can buy a sticker and wear slippers to show support.
-
Mass vulture rescue in Kruger National Park: 84 saved from poisoning
Eighty-four vultures were rescued after a mass poisoning event in Kruger National Park, during which 123 vultures, all endangered species, died.
-
‘n Oog vir kuns ‘n kans vir wen
Vanjaar se kunskompetisie vir die Pasteur-ooghospitaal is aangekondig, met die tema “Die wêreld deur my oë”. Inskrywings sluit op 31 Julie en kunswerke moet teen 29 Augustus ingelewer word. Enige medium op A3-paneel is welkom teen ‘n fooi van R150.…
-
Knap storiemense maak vertellers touwys met skryfwerksessie
Op Saterdag 10 Mei bied Igno van Niekerk en Tosca de Villiers ‘n werksessie aan by Protea-Artistata in Bloemfontein. Die tema, “Jou storie, jou ‘superpower'”, sal deelnemers help om hul unieke stories te identifiseer en effektief te vertel. Die sessie…
-
Surgery backlogs in Free State Hospitals keeps patients in discomfort
Thousands of patients suffer discomfort due to huge backlogs of surgery and theatre time in Mangaung Hospitals.
-
Inwoners van Brandwag-woonstelle kry uitsettingsbevel
Die Mangaung-metro het in September verlede jaar probeer om die Brandwag-behuisingsprojek te begin reguleer. Inwoners het nou uitsettingsbevele gekry.
-
Internasionale dag vir planetariums gevier
Bloemfontein spog met een van net vier digitale planetariums in Suid-Afrika. Die internasionale dag vir planetariums word elke jaar op 7 Mei gevier. Die eerste planetarium is in München geopen.










