Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Lifestyle
-
O Muskadel, jou lekker ding!
Die geskiedenis van Muskadel in Suid-Afrika strek terug na die vroegste dae van wynproduksie aan die Kaap. Volgens die legandariese Klein Karoo Muskadel wynmaker en boer, Oom Swepie le Roux,…
-
Marie se vlakvarkpastei tuis in jou kombuis
Maak jou eie vlakvarkpastei soos Marie Lombard van De Oude Kraal. Onthou die jaarlikse WildsKOSfees vind 7 Junie plaas.
-
Drie divas gaan gehore in Bloemfontein betower
Tinarie van Wyk-Loots, Cintaine Schutte en Jane Mpholo-Mehlape, sal van 15 tot 19 Julie by die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein optree.
-
Twee oud-leerlinge van Grey te sien in kykNET se ‘Binnelanders’
Nog ‘n oud-leerling van Grey-kollege sluit hom vandeesweek as akteur in die TV-reeks Binnelanders aan. Daar is nou drie akteurs met verbindings met Grey-kollege wat in dié Afrikaanse reeks speel.
-
Wêreldklas kulinêre ervaring wag op liefhebbers van wildsvleis
Die 25ste WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie bied ‘n unieke kombinasie van natuur en kulinêre kuns vir liefhebbers van wildsvleis en goeie wyn.
-
Courtroom drama brought to stage
Don’t miss your chance to witness this compelling reimagining of a timeless classic.
-
Viering van Afrikaans kry prettige kinkels
‘n Afrikaanse kultuurdag word Saterdag op Naval Hill aangebied om die 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal te vier. Kom kuier tussen die stalletjies met eetgoed, oudhede, ‘n konsert…
-
Internasionale dag vir planetariums gevier
Bloemfontein spog met een van net vier digitale planetariums in Suid-Afrika. Die internasionale dag vir planetariums word elke jaar op 7 Mei gevier. Die eerste planetarium is in München geopen.











