• Udo Uil leer Integriteit

    Doxa Deo Bloemfontein Suid

    Die kindervertoning Udo Uil leer integriteit is Saterdag 27 Junie om 09:00 by Doxa Deo-suid in Fichardtpark. Koop jou kaartjies teen R35 hier: Udo Uil leer integriteit. Kyk ook hier.

    R35
  • Vrystaat Kunstefees

    Universiteit van die Vrystaat

    Die Vrystaat Kunstefees vind vanjaar van 7 tot 11 Julie plaas. Kry jou kaartjies nou.

  • Coffee Expo

    Villa Avianto Speserylaan 40, Kwaggafontein, Bloemfontein

    Villa Avianto bied ‘n Coffee Expo aan met koffiestalletjies, tuisgebak en ‘n barista-kompetisie Coffee Expo at Villa Avianto

  • Karoo-Keur

    Odeion University of the Free State, Bloemfontein, South Africa

    Karoo-keur: Die beste van die Karoo Suites. Deon Meyer is weer eens die verteller en Coenie skuif agter die klawers in met die mooiste verhale uit die twee produksies – […]

    R200
  • André the Hilarious Hypnotist

    André the Hilarious Hypnotist returns to Bloemfontein with unpredictable comedy at Aasvoëlklub on Saturday 1 August 2026 at 20:00. Celebrating 35 years in the business, André creates a fast, friendly […]

    R120