Teater: Robin in the Hood
Xander Steyn van Xander Art Productions bring weer een van sy musikale komedies na die planke vir Bloemfonteiners se vermaak. Die hoofvertonings van Robin in the Hood is op Donderdag […]
Topic Menu:
Xander Steyn van Xander Art Productions bring weer een van sy musikale komedies na die planke vir Bloemfonteiners se vermaak. Die hoofvertonings van Robin in the Hood is op Donderdag […]
Die kindervertoning Udo Uil leer integriteit is Saterdag 27 Junie om 09:00 by Doxa Deo-suid in Fichardtpark. Koop jou kaartjies teen R35 hier: Udo Uil leer integriteit. Kyk ook hier.
Die Vrystaat Kunstefees vind vanjaar van 7 tot 11 Julie plaas. Kry jou kaartjies nou.
Villa Avianto bied ‘n Coffee Expo aan met koffiestalletjies, tuisgebak en ‘n barista-kompetisie Coffee Expo at Villa Avianto
Karoo-keur: Die beste van die Karoo Suites. Deon Meyer is weer eens die verteller en Coenie skuif agter die klawers in met die mooiste verhale uit die twee produksies – […]
André the Hilarious Hypnotist returns to Bloemfontein with unpredictable comedy at Aasvoëlklub on Saturday 1 August 2026 at 20:00. Celebrating 35 years in the business, André creates a fast, friendly […]