Lientjie Mentz
-
The annual Mad Hatter High Tea took place on Saturday, 5 April. It was held in aid of the Sunflower Children’s Hospice. The ladies (and a few men) came out with the most creative headgear you could think of.
-
Luna Paige toer deur die land en kuier volgende week, op Woensdag 16 April, hier in Bloemfontein. Sy sing haar nuutste versameling liedjies in haar Oceanic Heart-toer wat in Februarie […]
-
Improved communication and public notices called for after Centlec,’s unanounced update
-
Die Suid-Vrystaat se rolbalspanne het goud en silwer op die nasionale kampioenskap gewen.
-
Die Francois en Elizabeth Fourie het besluit dat 2025 die jaar is om landswyd te toer en op so ‘n manier die kringloop van hul musiekloopbaan te voltooi
-
Twee nasionale tennis-toernooie word dié week in Bloemfontein beslis. In die finale in die Vrystaatse Super 8-toernooi was Nathan Herbert (Grey-kollege) die naaswenner in die seuns o.14-enkelspel op Dinsdag 1 […]
-
AfriForum en die Seleka Barolong-gemeenskap het op Donderdag 27 Maart die verdrag van alliansie en bondgenootskap herdenk wat op dié dag 160 jaar gelede,
-
Hoewel die twee slagoffers van ‘n rooftog in die middestad, waarvan ‘n video verlede week die ronde gedoen het, nooit die misdaad aangemeld het nie, is verdagtes reeds in hegtenis geneem.











