Lientjie Mentz
-
Die Francois en Elizabeth Fourie het besluit dat 2025 die jaar is om landswyd te toer en op so ‘n manier die kringloop van hul musiekloopbaan te voltooi
-
Twee nasionale tennis-toernooie word dié week in Bloemfontein beslis. In die finale in die Vrystaatse Super 8-toernooi was Nathan Herbert (Grey-kollege) die naaswenner in die seuns o.14-enkelspel op Dinsdag 1 […]
-
AfriForum en die Seleka Barolong-gemeenskap het op Donderdag 27 Maart die verdrag van alliansie en bondgenootskap herdenk wat op dié dag 160 jaar gelede,
-
Hoewel die twee slagoffers van ‘n rooftog in die middestad, waarvan ‘n video verlede week die ronde gedoen het, nooit die misdaad aangemeld het nie, is verdagtes reeds in hegtenis geneem.
-
CoachConnectED, an e-learning platform specifically aimed at coaches, was launched in Bloemfontein on Saturday, 29 March.
-
Luister na 100 liedjies in 100 dae. Dit was Bloemfonteinse musikant en regisseur Anton Esterhuyse se plan om Afrikaans wat vanjaar sy 100ste bestaansjaar as taal herdenk, te vier.
-
As jong seun op ‘n fiets het hy ‘n Bloemfonteinse brandweerwa deur die stad gevolg deur die waterspoor wat die eerstehulp-watertenk gemors het, te volg. By elke draai het die streep water die pad gewys na waar die brandweermanne ‘n vuur in die stad blus.
-
Seven of the 30 pacesetters chosen for the Two Oceans Ultra Marathon are from the Free State.











