Lientjie Mentz
-
Donna le Roux en die Claassens-duo van die Hoër Meisieskool Oranje hou Bloemfontein se naam hoog in tennis.
-
Die Mangaung metro se krisisbestuursentrum is nie so effektief soos beweer nie, met net 30% van die kameras wat werk. DA-raadslede is teleurgesteld oor die tekort aan funksioneerders en die afwesigheid van die polisie. Hulle pleit vir verbeterde onderhoud, digitalisering en ‘n 24-uur noodnommer om die veiligheid van inwoners te verbeter.
-
Rumé Burger van die Hoër Meisieskool Oranje het op die nasionale hoërskole-atletiekkampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein twee nuwe Suid-Afrikaanse rekords opgestel, insluitend 11:43 in die 100m (o.17) en 23.35 in die 200m (o.19). Haar prestasies het die skool se atlete, wat vier goue medaljes verower het, gemotiveer.
-
The annual Mad Hatter High Tea took place on Saturday, 5 April. It was held in aid of the Sunflower Children’s Hospice. The ladies (and a few men) came out with the most creative headgear you could think of.
-
Luna Paige toer deur die land en kuier volgende week, op Woensdag 16 April, hier in Bloemfontein. Sy sing haar nuutste versameling liedjies in haar Oceanic Heart-toer wat in Februarie […]
-
Improved communication and public notices called for after Centlec,’s unanounced update
-
Die Suid-Vrystaat se rolbalspanne het goud en silwer op die nasionale kampioenskap gewen.











