Lientjie Mentz
-
Die Mangaung-brandweer en reddingsdienste ontvang lof vir hul werk, maar daar is groot kommer oor die kapasiteit van die afdeling van die Mangaung-metro.
-
The much beloved comedy Blithe Spirit is not just a ghost story, it is a fun production where audiences can expect laughs, surprises and a fe spectral shenanigans.
-
Het jy al ooit opgelet hoe onentoesiasties mense vir ander mense “veels geluk, liewe maatjie” sing? Nou is jou kans om ‘n splinternuwe verjaardagliedjie in Afrikaans te skryf.
-
Die 25ste WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie bied ‘n unieke kombinasie van natuur en kulinêre kuns vir liefhebbers van wildsvleis en goeie wyn.
-
Die naweek se Classic Clash tussen JF en die Hoërskool Sentraal het vir JF op ‘n hoogtepunt begin toe die skool se eerste meisieshokkiespan net-net gewen met 1 – 0 gewen het.
-
The FDDCMFS Competition took place on May 17 at Brebner High School, showcasing Free State’s youth talent in dance drill and cheerleading.
-
Sanger Jannie du Toit bied op 30 Mei ‘n konsert in Bloemfontein om geld in te samel vir die Jean Webber-huis en APD-Vrystaat, wat mense met gestremdhede ondersteun.











