Lientjie Mentz
-
Belangstelling in die 25ste Vrystaat Kunstefees, wat môre begin, is so goed dat enkele vertonings reeds voor die begin van die fees, wat van 15 tot 19 Julie duur, uitverkoop […]
-
BLOEMFONTEIN – ‘n Besonderse skaalmodel van die oorlogskip HNLMS Gelderland, waarmee Paul Kruger in 1900 na Europa geneem is, is op Maandag 7 Julie aan die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke […]
-
Cold conditions in the maternity ward of the National Hospital in Bloemfontein was so bad, that the Department of Labour ordered the closure of the ward on Thursday.
-
Local yoga instructors from Bloemfontein and Kimberley joined forces to celebrate International Yoga Day at The Edge on Naval Hill.
-
Dancers from Bloemfontein achieved remarkable success in recent competitions, including the Disco Dance World Championship in Poland, in Blackpool, the group TRI-BAL won the adult championship and multiple dancers earned medals, contributing to 14 African titles at the IDO African Championships in Sun City.
-
‘n Groep van 114 swemmers het vanjaar deelgeneem aan ‘n nuwe weergawe van die Ysbeerswem buite Bloemfontein.
-
Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk gaan in Opera Tango gestalte gee aan die passievolle arias, avontuurlustige zarzuelas, ritmiese Spaanse klanke en verleidelike tango op die Vrystaat Kunstefees.











