Lientjie Mentz
-
Die Oorlogsmuseum van die Boerepublieke in Bloemfontein het ‘n nominasie ontvang as een van die top-museum in die land en spog weer met ‘n PMR Africa-eerbewys.
-
Klagte is ingedien teen die Mangaung-metro se stadsbestuurder weens stortingsterreine wat nie aan wetgewing voldoen nie.
-
Een verdagte is in hegtenis geneem in verband met die transitorooftog op die N8 tussen Bloemfontein en Botshabelo op Dinsdag 2 September.
-
Gaan loer gerus na die kreatiewe kunswerke wat leerlinge gemaak het vir die Nasionale Museum se Vrystaatse jong kunstenaar-eerbewyse.
-
Bloemfonteiners kan hopelik Sondag die “bloedmaan” van nader besigtig wanneer die aarde tussen die maan en die son inskuif.
-
Police in Mangaung Metro seized drugs, arrested a 20-year-old dealer, and detained several suspects during Operation Shanela II.
-
Die Valke ondersoek ‘n transito-rooftog wat Dinsdag 2 September op die N8 tussen Botchabelo en Bloemfontein plaasgevind het.
-
Twee verdagtes het Maandag 1 September in die Vrystaatse hooggeregshof verskyn op klagte van moord in verband met die dood van die oud-hoof van Centlec.
-
Een van die Bloemfonteinse tuisnywerheid Crazy Daisy se gereelde verskaffers is oom Boet du Plessis wat op 96 jaar steeds getrou sy gewilde vrugteblokkies lewer.










