BloemNews
-
Met ’n dankbare hart vertel Lientjie Mentz, redakteur van BloemNuus uit haar hospitaalbed in die Mediclinic Hoogland in Bethlehem van haar ondervinding toe sy sowat 10 m ver op ’n staproete in die Drakensberge geval het.
-
’n Ouma van Bloemfontein sê sy is baie gelukkig om te leef nadat sy en haar hond in haar motor teen ’n trein gebots het en sy met net ’n snywond aan haar hand uit die wrak geklim het.
-
-
Entertainment has had a great boost during the past few years with major productions being staged in the country.
-
’n Afgetrede forensiese patoloog dr. Leon Wagner was die gasspreker by ’n vergadering van Compassionate Friends op 20 April.
-
Twee Vrystaters het uitgeblink op die Suid-Afrikaanse moderne vyfkampkampioenskapsbyeenkoms op 5 en 6 April by Somerset College in Somerset-Wes.
-
Years after the closing of the previous Centlec call centre at the Association for People with Dissabilities (APD), a new centre is now being developed.
-
Twee Vrystaatse laserwedloop-atlete het onlangs Protea-kleure verwerf. Hanru Krause en Danielle Joubert het dit op 7 April vermag nadat hulle verlede jaar vir die Internasionale Moderne Vyfkampvereniging (UIPM) se wêreldkampioenskap gekwalifiseer het
-
The second event of the Secret Artists Club will be hosted on Mother’s Day on 12 May, with a special theme, “Scent of a Woman”.
-











