BloemNews
-
In just a few weeks it will be time again for the rich aromas and lovely tastes of perfectly prepared game and meat dishes, as well as wine from the countries’ best cellars at the De Oude Kraal Country Estate and Spa’s annual WildsKOSfees.
-
Aan die vooraand van die griepseisoen moedig die departement van gesondheid mense aan om so gou moontlik teen dié siekte ingeënt te word. Die respiratoriese sinsitiale virus (RSV), wat veral jong kinders siek maak, nader sy piek in verspreiding, sê
-
Die Vrystaatse Crinums het drie Proteas aan internasionale klubnetbal afgestaan, maar die “volle pakket” teruggekry.
-
’n Voormalige werknemer van Volksblad het behoorlik gekook op Bloemskou, in die kreatiewehandwerk-afdeling vir gebottelde produkte.
-
Met die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks-wedstryde Saterdag 20 April tussen die Hoërskool Fichardtpark en die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het Fichies drie van die eerstespan-wedstryde gewen.
-
Daar is net ’n maand oor om in te skryf vir vanjaar se Pick n Pay Pick-a-Potjiekompetisie wat op 25 Mei by die Laerskool Dr. C.F. Visser aangebied word.
-
Die wysigings wat gister aan die Wysigingswet op Onderwyswette (Bela) deur die Nasionale Raad van Provinsies se komitee vir onderwys, tegnologie en sport goedgekeur is, is werkbaar.
-
Agt van die seëvierende Shimlas se Varsitybeker-sterre is genooi om saam met die Cheetahs te oefen ná die Shimlas se oorwinning van die Varsitybeker Maandag in Bloemfontein.
-
Bertie Cruywagen, ’n matriekleerling aan die Hoërskool Jim Fouché (JF) in Bloemfontein, het uitstekend gevaar op Atletiek Suid-Afrika (ASA) se senior byeenkoms die naweek in Pietermaritzburg. Hy het boonop langs ’n wêreldrekordhouer in die 400 m geëi
-
Bloemskou is hier! Die bekendstelling van al die pret en plesier van Bloemskou wat vandag begin, is op Woensdag 17 April met ’n geselligheid by Urth in Bloemfontein gevier.







