BloemNews
-
’n Man van Botshabelo is effektief 15 jaar tronkstraf opgelê nadat hy sy meisie vermoor het.
-
Die Genealogiese Genootskap gaan mense wie se Afrikanerfamilie die trek van Angola na Suidwes-Afrika in 1928 meegemaak het, die geleentheid bied om hul herinneringe met die publiek te deel.
-
Van ’n 1911-Ford Model T en ’n 1924-Bentley, tot ’n 2024-Ford Mustang was onder die sowat 300 voertuie waaraan oud en jonk hulle op die jaarlikse Cars in the Park-motorskou in Bloemfontein kon verkyk.
-
’n Vrou van Winnie Mandela (Brandfort) wat haar perde sleg verwaarloos het, is vandeesweek in die landdroshof ’n boete van R3 000 of drie maande tronkstraf opgelê, wat in geheel vir drie jaar opgeskort is.
-
-
’n Algemene praktisyn en kranige gewigopteller van Bloemfontein het ondanks ’n beseerde hand gehelp om die redakteur van BloemNuus sowat 100 m ver op ’n draagbaar in die Drakensberg te dra.
-
Die grusame dubbelmoord op ’n gesiene Vrystaatse boer en sy vrou oor die naweek het boere in die omgewing woedend en vreesbevange gelaat.
-
The success of the 141st instalment of Bloem Show continued its growth as a legacy brand and a vehicle for economic spin-offs.
-
More than 6 000 pairs of pre-loved shoes have been collected as part of the Your Shoes project undertaken by the St Andrew’s School Bloemfontein. The initiative, which is a combined effort with the Cheetah Rugby Union, was launched at the school on W
-
The bodies of an elderly couple from a farm near Glen outside Bloemfontein were found on Saturday with open wounds on their upper bodies and were certified dead at the scene.











