BloemNews
-
A life history that started in Bloemfontein, stretched over several countries and was concluded where it began – in the Free State capital.
-
Twee verdagtes is vir die grusame moorde op die bejaarde Morrison-egpaar, wat op hul plaas Rietfontein by Glen vermoor is, in Bloemhof in hegtenis geneem.
-
Today on Mother’s Day Bloemdal, Ferreira and a few other residential areas that feed directly from the Longridge reservoir take-off still have no water.
-
Die groep swemmers van Madswimmers het die rekordboeke herskryf deur daarin te slaag om op ’n hoogte van 6 405 m in die Himalaja-gebergtes te swem.
-
Four suspects were arrested for tampering with infrastructure after they were caught digging up a cable in Heidedal in Bloemfontein.
-
Die eerste tennisspan van die Hoër Meisieskool Oranje sal probeer om twee ander skole na te doen deur die Amanda Coetzer-tennistoernooi ’n derde keer agtereenvolgens te wen.Die toernooi word van Donderdag 9 Mei tot Saterdag op Oranje se bane aangebie
-
Tien jaar gelede, op ’n kleurlose Noordwesdag, het Ma haar laaste reis deur die strate van Potchefstroom onderneem. Toe sy vir oulaas om die draai buite die aftreeoord verdwyn, het dit by my opgekom dat, indien sy sélf haar vaarwelrit kon beplan, sy
-
Ná haar ma se skielike dood, het Anné Pretorius besef hoe kosbaar die herinneringe is wat haar ma vir haar neergeskryf het.
-
Die eerste vrouekriekettoets in die Vrystaat sal in Desember in Bloemfontein aangebied word. Die vierdag-toets tussen Suid-Afrika en Engeland word van 15 tot 18 Desember op die Mangaung-ovaal beslis.
-
Gelok deur die gebrul van enjins op motoruitstalling











