BloemNews
-
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke het sy nuutste toevoeging geopen: ‘n Lewensgetroue replika van ‘n Britse blokhuis.
-
Die Rebel 500 word Saterdag 29 November in Bloemfontein aangebied met meer as 170 motorfietsryers wat aan dié liefdadigheidsrit deelneem.
-
‘n Boedelveiling vind Saterdag 29 November ten bate van die Kersfonds by Bainsvlei-afslaers plaas.
-
In Mangaung is 60% van die paaie in swak toestand, met ‘n rehabilitasie-agterstand van R7,5 miljard.
-
Lees meer oor die lewensviering van Tat Botha, legendariese rugbyman van die Vrystaat.
-
Die Bloemfontein-kinderkoor (BCC) is vir twee gala-konserte in die Odeion te sien voor die koor se Desember-toer na België.
-
SoulSerene provides individual sessions, couples therapy, family interventions, and group therapy, ensuring a holistic approach that considers the mind, body, and soul.
-
Leerders van Blaze@The Sanctuary in Spitskop het onlangs hul pragtige kunswerke aan ouers gewys tydens ‘n spesiale kunsuitstalling.











