BloemNews
-
Kinders vertel wat hulle graag van Kersvader wil hê en sê of hulle dink hulle soet genoeg was hierdie jaar.
-
Jaloers op vakansiegangers wat by die see uitspan? Beleef jou eie vredige vakansie in dorpies net ‘n uur en ‘n half uit Bloemfontein.
-
Staan die kans om Die Anglo-Boereoorlog in Kleur Volume 2 te wen. Besoek Bloemnuus op Facebook en “like” die inskrywing.
-
Nita Scholtz-Albertse en haar dubbelspel-spanmaat Amy Ackerman storm voort met talle oorwinnings op pad na Olimpiese Spele 2028.
-
Voormalige sporweg-kollegas het byeengekom in Bloemfontein vir ‘n reünie waar vriendskapsbande ná jare versterk is.
-
BLOEMFONTEIN – Die gewilde musikant Dugulth Ferreira (29), bekend as Junior King, is vanoggend om 07:25 op die N1-snelweg naby Verkeerdevlei in ‘n motorongeluk dood. Lt.kol. Thabo Covane, woordvoerder van die […]
-
‘n Ouma van Bloemfontein het haar kinders en kleinkinders die naweek verbaas met haar deelname aan ‘n balletkonsert.
-
Inwoners van Bloemfontein het skerp gereageer op die Mangaung-metro se kennisgewing dat Naval Hill een van die bates is wat moontlik verkoop of verhuur gaan word.











