BloemNews
-
Vyf Bloemfonteiners is ingesluit in nasionale tennisspanne ná ‘n toernooi wat in Pretoria aangebied het en waarin hulle uitgeblink het.
-
Bloemfonteinse atlete het die vakansie uitgeblink in die Wêreldkampioenskapp in Lazer Run, Triathle en Biathle.
-
Kry nou jou kaartjies vir ‘n dag propvol musiek met kunstenaars soos Zaan Sonnekus, Sunset Sweatshop en Spoegwolf.
-
Internasionale houtblasers kom van 4 tot 7 Januarie na Bloemfontein byeen vir werksessies met studente. en vertonings
-
Public healthcare in South Africa is not a favour – it is a right. Any system that treats its people otherwise is not merely inefficient – it is unlawful, writes Theo King.
-
Die uitvoerende bestuur van Suid-Vrystaat Rolbal vir 2026 is onlangs verkies.
-
Leandi Prinsloo het op die Vrystaat-swemkampioenskap 17 goue medaljes en een silwer verower.
-
‘n Atleet van die Hoërskool Jim Fouché het goud in hoogspring behaal op die Afrika-jeugspele in Luanda.











