BloemNews
-
Villa Avianto se Franse Kersmark is die perfekte bestemming vir almal wat nog Kersgeskenke moet koop. Die mark begin Saterdag 22 November om 09:00.
-
Prof. Ylva Rodny-Gumede of the University of the Free State (UFS) was appointed as the executive director for Advancement, effective 1 November.
-
Reëlings is al goed op dreef vir 2026 se Bloemskou van 23 April tot 2 Mei. Lees meer oor wat jy te wagte kan wees.
-
CityMed Daghospitaal in Bloemfontein vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar en het op 24 Oktober ‘n geselligheid gehou om die mylpaal te vier.
-
Three powerlifters from Bloemfontein were crowned world champions during the World Powerlifting Championhips in Durban.
-
Jong kunstenaars van Bloemfontein se kuns is ingesluit in ‘n nasionale kalender. Vyf van diekalender se 13 kunswerke kom uit dié stad.
-
Op die Mangaung-metro se raadsvergadering op Donderdag 30 Oktober het die DA ‘n nuwe verordening voorgestel om padveiligheid te verbeter.
-
Vrystaatse atlete verwerf medaljes op nasionale biathle en triathle-kampioenskapbyeenkomste in Mbombela.
-
Die CityMed Daghospitaal by Prellerplein in Bloemfontein vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar.
-
‘n Nuwe voorsitter is onlangs aangestel vir die Vereniging vir Mense met Gestremdhede in die Vrystaat.











