BloemNews
-
Beautiful choir songs, the sounds of happy marimba, and creativity that brought art to life mesmerised attendees at this year’s Art Safari at the Eunice High School.
-
Die ATKV-tak Gemeenskapsteater bied die Sprankeltyd-eisteddfod vir mense met geestesgestremdhede aan.
-
Die oud-Cheetah-speler Robert Ebersohn het ’n kinderboek bekend gestel om die jongspan van rugby en die spel se reëls te leer.
-
More than a 1 000 families in Bloemfontein and its surrounds use homeschool curriculums for their children.
-
Ná ’n opwindende seisoen op die sportveld, is die Hoërskool Jim Fouché aangewys as die wenners in drie afdelings van die Wesgrow Sentrale Skolesportreeks.
-
As Prof. Francis Petersen prepares to leave the University of the Free State (UFS) at the end of September, the UFS Council has appointed Prof. Anthea Rhoda as the acting Vice-Chancellor and Principal.
-
Geliefde gemeenskapslid en DA-raadslid van die Mangaung-metro Rossouw Botes (66) is gister om 18:00 in die Life Rosepark-hospitaal in Bloemfontein oorlede.
-
’n Bloemfonteiner is deel van die 10 finaliste wie se resep die naweek beoordeel gaan word om die land se boereworskoning aan te wys.
-
Met die Olimpiese Spele wat tot ’n einde gekom het, kan Vrystaatse sportsterre nou na die volgende groot sportskouspel uitsien.
-
Die Drakensberg-seunskoor is die gaskunstenaar op vanjaar se Carols with the Stars, wat op Vrydag 1 November aangebied word.








