BloemNews Avatar

BloemNews


  • ’n Fantastiese belewenis wag op 500 kinders van 15 verskillende liefdadigheidsorganisasie in die Vrystaat wat op Vrydag 6 September die eerste keer gaan vlieg.

    by

    on

    Kinders se drome kry vlerke in Bloemfontein met die projek
  • Die naweek is ’n Goju Kai- nasionale kampioenskapsbyeenkoms vir die eerste keer sedert 2019 aangebied, en Bloemfontein was die gasheerstad vir dié geleentheid.

    by

    on

    Land se beste GoJu Kai-talent trek in hul honderde saam in Bloemfontein
  • Daar is net vervalle mure, gebreekte glas, mense wat onwettig in die geboue bly en hope vullis oor van die eertyds pragtige Arthur Nathan-swembad in Arboretum, Bloemfontein.

    by

    on

    Arthur Nathan, wat nou?
  • Vier Vrystaters is in die Suid-Afrikaanse o.13A-skolespan ingesluit, en die Vrystaatspan is as die algehele wenner aangewys in Tennis Suid-Afrika se o.13-toernooi wat die afgelope naweek in Pretoria aangebied is.

    by

    on

    VS-tennisspan wen met veggees
  • The police arrested 1 051 suspects in the Free State during last week’s run of Operation Shanela.

    by

    on

  • After many years in the making, Asah Productions, in collaboration with MyArts International, brings Obeah Opera to Bloemfontein with the support of the Canadian Government.

    by

    on

  • With more than R88 billion worth of renewable energy projects coming to the Free State, it seems the province is proving a destination for these type of plans.

    by

    on

    Prosperity inbound
  • Die afgelope paar jaar was daar gereeld probleme met betreding by Arthur Nathan-swembad, sê Ricus Slabbert van Bloemsec, maar die bendes het die afgelope vyf tot ses maande hier ingetrek, en misdaad in die woonbuurte naby die swembad het toegeneem.

    by

    on

  • Leerlinge het hul slag met die mondelinge spel van Afrikaanse woorde gewys in die ATKV se eerste UitklopSpel, waarvan die Vrystaatse uitdunronde op Woensdag 7 Augustus by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) aangeb

    by

    on

    Spelling in die kol
  • ’n Nuwe skietbaan wat spesiaal vir AfriForum buite Bloemfontein uitgelê is, is die naweek ingewy tydens die organisasie se dertiende protospankursus.

    by

    on

    Nuwe skietbaan vir AfriForum buite Bloemfontein ingewy

Gift this article