BloemNews
-
-
-
Die Hoër Meisieskool Oranje se o.14A-hokkiespan het op Sondag 11 Augustus die Top12-toernooi in Stellenbosch op ’n oortuigende wyse gewen.
-
With hundreds of litres of water lost due to leakages in the Mangaung Metro, 50 community members were trained to assist in the metro’s new Masupatsela War on Water Leaks project.
-
-
Die eerste seunshokkiespan van die Hoërskool Fichardtpark het bo-aan die punteleer geëindig op die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.
-
Notwithstanding a court order secured by the Mangaung Metro in March against the people occupying municipal land near Lourierpark and the relevant statutory prohibitions, the municipality started installing infrastructure at the premises.
-
AfriForum se Dink of Sink-span het op 22 Augustus die laaste van ses streeksuitdunne vir die Dink of Sink-onvoorbereide debatskompetisie vir hoërskoolleerlinge by die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein aangebied.
-
Een leser staan die kans om twee kaartjies te wen vir die gewilde Monte Bello-fees wat Saterdag 7 September buite Bloemfontein aangebied.
-
Met die Olimpiese Spele wat tot ’n einde gekom het, kan Vrystaatse sportsterre nou na die volgende groot sportskouspel uitsien.










