BloemNews
-
In what was one of the most exciting finals since the start of the Varsity Netball competition, the University of the Free State’s (UFS) Kovsies beat their biggest rivals in extra time by 58 – 55.
-
Op die baan is dit oorlog, maar langs die rolbaan is daar ’n heerlike kameraadskaplikheid.
-
Memoriumweg was op Woensdagoggend 9 Oktober tydelik gesluit weens ’n ernstige gaslekkasie by die Bloemfontein-krematorium.
-
Die borgtogaansoek van ‘n ma en drie ander verdagtes van Bloemfontein, wat aangekla word van aanranding en poging tot moord is vandag vir die tweede keer uitgestel. Dit volg op die ernstige beserings wat ‘n tweejarige seuntjie opgedoen het, wat hom i
-
Aardbewoners kan vanaand ’n “hemelse kuiertjie” beleef wanneer dit gaan voorkom of die maan en die ster Antares langs mekaar verskyn. Die helder rooi Antares en die sekelmaan sal vanaand om 18:48 so naby aan mekaar verbybeweeg, dat dit sal lyk of hul
-
A seminar with the aim of fostering a culture of openness and understanding of mental health issues will be held in Bloemfontein next week.
-
Human trafficking and slavery in the 21st century is not a danger encountered only in faraway cities. It is here in our city, and in towns and cities accross the country.
-
Die DA-koukus in die Mangaung-metro gaan ’n regsmening inwin ná ’n besluit op die raadsvergadering wat die metro toestemming gee om sonder behoorlike prosesse ontwikkeling van laekostebehuising in die metro toe te laat.
-
’n Hele paar ywerige jongmense van Bloemfontein gaan hul storie-enjins uitstal op vanjaar se Bloem-Familietrekkerfees, waar oud en jonk alles wat raas en stoom gaan waardeer.
-
Dit is die Vrystaat teen Johannesburg in die eindstryd van die opwindende Varsity-netbalreeks, wat op Maandag 7 Oktober in Bloemfontein beslis word.








