Op die baan is dit oorlog, maar langs die rolbaan is daar ’n heerlike kameraadskaplikheid. Vrystaatse lede wat aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se nasionale streke-rolbalkompetisie deelgeneem het, is hier van links maj. Rina Pretorius (Weermagondersteuningsbasis), kapelaan Mario Wentzel (militêre gesondheidseenheid), stafsersant Gustav Ackermann en sers. Bruce Vermeulen (albei van Pantserskool).Foto: Lientjie Mentz

Verklaar ‘oorlog’ op die rolbalbaan

Op die baan is dit oorlog, maar langs die rolbaan is daar ’n heerlike kameraadskaplikheid.

So het maj. Roger Griffin van die Bloemspruit-lugmagbasis en president van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se Rolbalvereniging gesê oor die weermag se nasionale streekskampioenskap wat verlede week by Orangia-rolbalklub plaasgevind het.

Spanne van die leër, lugmag, die militêre gesondheidsdienste van agt streke het teen mekaar meegeding in die kompetisie.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article