BloemNews
-
Nobody was hurt when a fire destroyed 12 rooms at the Kopano Nokeng Country Lodge and Conference Centre outside Bloemfontein yesterday.
-
The Free State Department of Health has committed to performing cataract surgeries on approximately 500 patients from October 1 to November 1. It is expected that 30 surgeries will be conducted each day.
-
Five players that were included in the South African U21 women’s hockey team that will take part in the Junior Africa Cup, were part of the Hoër Meisieskool Oranje and Eunice High School teams in Bloemfontein during their school careers.
-
Hoewel Sassa die hond en Kietsie die kat gisteraand tydelik ’n veilige plekkie gehad het om te slaap, was hul mensvriende haweloos.
-
Die sinkgat wat vroeg verlede jaar op die C-rugbyveld en krieketveld van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein ontstaan het, waar ’n ondergrondse stormwaterkanaal ingeval het, is steeds nie ten volle herstel nie en dit hou ’n gevaar van vloede in wa
-
Die geskiedenis gaan die naweek lewe kry met die spesiale program wat by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied word in aanloop tot die 125 jaar-herdenking van die uitbreking van die Anglo-Boereoorlog (ABO).
-
Kom proe watter soort skaapvleis die lekkerste saam met ’n biertjie afglip op De Oude Kraal se sesde Skaap-en-bierfees op Saterdag 26 Oktober.
-
Die kort-kortverhale van sportskrywer Marnus Kok is verrassend ver verwyderd van die sportberigte wat hy elke dag vir Netwerk24 lewer.
-
In what was one of the most exciting finals since the start of the Varsity Netball competition, the University of the Free State’s (UFS) Kovsies beat their biggest rivals in extra time by 58 – 55.
-
Altesaam 20 maande en drie krieketseisoene later is die herstelwerk waar ’n sinkgat op ’n krieketveld by die Hoërskool Sentraal gevorm het, steeds nie voltooi nie.








