BloemNews
-
Daar is reeds groot opgewondenheid oor vanjaar se Carols with the Stars met die Drakensberg-seunskoor wat Vrydag 1 November die Kerstyd gaan inlui met hul pragtige sang.
-
A tactical response team of the Parkweg SAPS reacted to information about a warehouse used to store illicit cigarettes and arrested a 41-year-old foreign national in the Bloemfontein CBD.
-
’n Skapie wat sommer vinnig diep in kinders se hart gaan kruip, kuier op Saterdag 16 November by die Geloofsentrum Universitas in Bloemfontein.
-
Twee Bloemfonteinse skoolspanne het uitgeblink deur die jaarlikse Gerrie Berner-tennistoernooi in die Paarl die naweek te wen.
-
’n Fees van musiek, ’n prettige skattejag met ’n R2 000-kontantprys vir die wenner, is van die opwinding waarna besoekers aan vanjaar se #WeesDieVerskilfees op Saterdag 2 November by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein kan uitsien.
-
-
Mooihawe van die Vrystaat-bejaardesorgsentrum bied op Saterdag 2 November van 09:30 tot 12:00 ’n geldinsamelingsgeleentheid en pretdag aan.
-
-
Twee Bloemfonteiners is die naweek gekroon as die beste in hul afdeling op Tennis Suid-Afrika (TSA) se junior meesterskampioenskapsbyeenkoms wat op Sondag 20 Oktober in Pretoria ten einde geloop het.
-










